‘n Nuwe Begin.

Hallo almal en dankie vir die inloer.

Soos julle seker teen die tyd weet is ek ‘n wedergebore Christen en het bedank as vrymesselaar weens geloof oortuigings.

Ek het hierdie blog begin uit my eie uit, terwyl ek nog ‘n messelaar was. Ek wil nou met hierdie blog voortgaan maar wel vanuit ‘n ander standpunt; Die van ‘n verloste Christen wat ‘n vrymesselaar was, bekeer het en daarna bedank het uit die organisasie.

Ek het so baie vriende wat daar agtergebly het en baie van hulle wil weet hoekom. Hoe kan iemand wat so geesdriftig was vir iets dit net so los soos ‘n war patat? Wel, hier, in hierdie ruimte wil ek dit graag met u bespreek, indien u sou belangstel om te weet.

Besoek hierdie blog gereeld, begin jou eie blog, dis verniet! En kom laat ons gesels. Ek sal graag van jou wil hoor. As jy skaam is, kan jy selfs ‘n skuil naam gebruik.

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s


%d bloggers like this: